Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Région (gewes) | Grand Est |
Département | Ardennes |
Koördinate | 49°42′N 4°56′O / 49.700°N 4.933°O |
Stigting | 1424 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 16,28 vk km |
Hoogte bo seevlak | 149–301 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2019) | 16 092 |
- Bevolkingsdigtheid | 990/vk km |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
- Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Burgemeester | Didier Herbillon |
Amptelike webwerf | sedan.fr |
Sedan is stad in die Franse département van Ardennes langs die Maasrivier. Die stad is ongeveer 200 km vanaf Parys, 85 km noordoos van Reims en 10 km suid van die grens met België.
Die Slag van Sedan het op 2 September 1870 hier plaasgevind tydens die Frans-Pruisiese Oorlog. Napoleon III het oorgegee aan die Pruise.
Tydens die Tweede Wêreldoorlog het die tweede Slag van Sedan vanaf 12 tot 15 Mei 1940 hier plaasgevind waartydens die Duitse Magte deur die Franse verdediging gebreek en later Parys beset het.